Hier in die hart van die pragtige Namakwaland bring ons die eenvoud en geur van die plaaslewe na jou huis. Ons boerseep word met sorg en tradisie gemaak – natuurlik, eg en vol karakter.
Mag elke stuk jou herinner aan die vars wind, helder sterre en die warmte van ons streek. Dankie dat jy saam met ons die pad stap!
Stel u belang om `n herverkoper te word? Ons bied u die geleentheid om by ons aan te sluit. Al ons produkte is van hoë gehalte en kan vir u `n inkomste wees.
Kontak ons gerus vir meer inligting en word `n aktiewe lid vandag!